© Bargain Oil (Pty Ltd

Testimonials

What our Customers say

Ek gebruik die afgelope 4 jaar biodiesel van Bargain Oil in al my voertuie – plaastrekker, privaat bakkie en vragmotors. Ek het geen

aanpassings aan enige van die voertuie gedoen nie en werkverrigting is 100%. Dienste word soos voorgskryf deur die

vervaardigers gedoen sonder enige probleme. Meeste van die voertuie is oorgeskakel na biodiesel nadat hulle reedsaansienlike

kilometers/ure geloop het.

Op een vragmotor moes ons aanvanklik meer gereeld primêre diesel filters vervang totdat die aanpaksels in die sisteem uitgewerk

was (net twee addisionele “restrainer” filters was nodig). Die ander voertuie het geen afwykings getoon nie. Vragmotors en bakkie

het gesamentlik sowat 500 000km op biodiesel gedoen.

Bargain Oil se biodiesel is ook in ‘n splinternuwe Ford bakkie gebruik van dag een af. Hierdie bakkie het die beste

brandstofverbruik uit drie enerse bakkies gegee – die ander twee het op kommersiele diesel gery

TLU SA Noord se amptelike vervoermiddel is `n Mahindra Genio met `n 2.2 mhawk diesel enjin. Ons gebruik die afgelope jaar Bio Diesel, soos aan ons verskaf deur Bargain oil in Polokwane. Ons het reeds nagenoeg 120 000km afgelê en geen problem met Bio Diesel ervaar nie. Soms het ons suiwer B100 biodiesel gebruik en by ander geleenthede `n mengsel van B50 (50% gewone diesel met 50% biodiesel) Die bakkie het geen modifikasies nodig gehad nie en is geen filters, buite normale diensintervalle vervang nie. Die brandstofverbruik is nie beinvloed nie en ek het geen verandering aan kraglewering agter gekom nie. Behalwe vir die finansieele voordeel in vergelyking met die styging in brandstofkoste is die gebruik van Biodiesel `n bydrae tot die uiteindelike welstand van mens, dier en plant. Ek sal die gebruik van Biodiesel verskaf deur `n betroubare vervaardiger,soos Bargain Oil by landbouers aanbeveel, nie net oor die koste daarvan nie maar ook die langtermyn ekologiese invloed op ons omgewing
© Bargain Oil (Pty) Ltd

Testimonials

What our Customers say

Ek gebruik die afgelope 4 jaar biodiesel van Bargain Oil in al my

voertuie – plaastrekker, privaat bakkie en vragmotors. Ek het

geen aanpassings aan enige van die voertuie gedoen nie en

werkverrigting is 100%. Dienste word soos voorgskryf deur die

vervaardigers gedoen sonder enige probleme. Meeste van die

voertuie is oorgeskakel na biodiesel nadat hulle

reedsaansienlike kilometers/ure geloop het.

Op een vragmotor moes ons aanvanklik meer gereeld primêre

diesel filters vervang totdat die aanpaksels in die sisteem

uitgewerk was (net twee addisionele “restrainer” filters was

nodig). Die ander voertuie het geen afwykings getoon nie.

Vragmotors en bakkie het gesamentlik sowat 500 000km op

biodiesel gedoen.

Bargain Oil se biodiesel is ook in ‘n splinternuwe Ford bakkie

gebruik van dag een af. Hierdie bakkie het die beste

brandstofverbruik uit drie enerse bakkies gegee – die ander

twee het op kommersiele diesel gery

TLU SA Noord se amptelike vervoermiddel is `n Mahindra Genio met `n 2.2 mhawk diesel enjin. Ons gebruik die afgelope jaar Bio Diesel, soos aan ons verskaf deur Bargain oil in Polokwane. Ons het reeds nagenoeg 120 000km afgelê en geen problem met Bio Diesel ervaar nie. Soms het ons suiwer B100 biodiesel gebruik en by ander geleenthede `n mengsel van B50 (50% gewone diesel met 50% biodiesel) Die bakkie het geen modifikasies nodig gehad nie en is geen filters, buite normale diensintervalle vervang nie. Die brandstofverbruik is nie beinvloed nie en ek het geen verandering aan kraglewering agter gekom nie. Behalwe vir die finansieele voordeel in vergelyking met die styging in brandstofkoste is die gebruik van Biodiesel `n bydrae tot die uiteindelike welstand van mens, dier en plant. Ek sal die gebruik van Biodiesel verskaf deur `n betroubare vervaardiger,soos Bargain Oil by landbouers aanbeveel, nie net oor die koste daarvan nie maar ook die langtermyn ekologiese invloed op ons omgewing.